edited.jpg
14754359472_46a444f693_o.jpg
glasses.jpg
See.jpg
5429699218_a5dbe689c3_o.jpg
edited.jpg

Reach Red


Abnormal Outreach

SCROLL DOWN

Reach Red


Abnormal Outreach

WELKOM IN AFRIKA

VERAL HEEL SUID

 
Photo by Zoonar RF/Zoonar / Getty Images
 

REACH RED - EST. 2007

Celebrating 19 years of National & International Outreach

BEREIK ROOI

2007 - 2026

We receive, we search, we meet, we coffee, we sing, we dance, we build, we hunt, we care, we cry, we seek, we run, we braai, we work, we read, we ride, we teach, we guard, we tell, we love, we reach .... then

They reach jesus, they reach His blood, his grace & mercy

They become we

We, Reach Red

Repeat

 

grace | blood | mercy

WAT GEBEUR NOU

VINNIGE KYK | rEACH RED PROJEKTE | HUIDIGE UITREIKE

MANNE KAMPE

Nelspruit 2026 is hier. 12-14 Junie tref ons Nelspruit met ñ lekke Manne Naweek. Die manne van Suid-Afrika, en dan baie spesifiek Nelspruit, is op ons hart. Kyk gerus na die uitnodiging hieronder. Kontak ons as jy wil deel wees. Enige beer welkom.

BIKES ON SAFARI (BOS)

Avontuur Fietse was nog nooit so goed vir ‘n man nie. Vat ouens weg, vat ‘n avontuur op twee wiele. Hierdie trip sal jou lewe verander. Afhanklik van alles op jou bike. Die vorige trip was 4000km, 9 dae, Namibie in die somer. Daar is ‘n storie om te vertel. Boek ‘n trip saam ons. Oppad Hemel toe met jou eie avontuur. Of join ons vriende van Gospel on Safari (GOS), dieselfde storie, net met 4x4’s.

Veg teen verveligheid manne.

Klim laat ons gaan.

CCC PROJEKTE

Verander een man en sy gesin verander, sy vriende kring verander, sy dorp, sy land, ek dink jy vang die storie. ‘n Kampvuur op ‘n plaas met ‘n paar skaap tjops en ‘n paar serious wit broodjies. “n Great plek om jou hart reg te kry. Hierdie projekte loop veral sterk in die Suid-Kaap, dik stories in die Klein Karoo en Tuinroete is op ons radar.

Ons kry manne bymekaar. Mag die hemel ‘n aand aanmekaar sit op maniere wat ons oor droom.

Nog een - nege en negentig een!

CCC vir ‘n Rede

SKAAP IN AFRIKAANS

Afrikaner manne vir Jesus. Suid Afrikaner manne vir Jesus. Vat ‘n skaap op die spit vir ‘n groot aand, of dalk ‘n oggend, om die vuur. Hou vas, so oomblik is dalk net vir jou! Doen wat ookal dit vat om ‘n man deel van die kudde te kry. Kom proe ‘n skapie en verstaan beter. Ag wat weet ons, maar elke dag veg ons.

Jy maak saak.

MADE TO FLY DANCE SCHOOL

We love Dancing and we love the next generation, we love teaching and we love children. We aim at transferring skill within the heart of Worship. May we use the arts in God’s grand design and may the Maker be glorified. We think David, the guy who killed Goliath, understood it well. Based in Riversdale, Western Cape, we intentionally teach dancing with Jesus music, protecting little wings that were made to fly.

Why Stop at Dancing When You Were Made to Fly

Let’s kill another Giant

avontuur paaie | kampvure | dansvloere

BELANGRIK NOU

image.jpg

Suid-Afrika op die Kaart van ons Harte

Ons hart is vir die Land van Suid Afrika en sy mense. Ons veg daagliks vir Abba Vader se Naam om geheilig te word hier, vir Sy Koninkryk om te kom hier en vir Sy wil om te geskied hier soos in die Hemel.

Jesus is Koning en Hy regeer verewig. Bid asb saam ons vir al die mense in ons land waarvoor Koning Jesus Sy lewe gegee het.

Mattheus 9:36-38 Toe Hy die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle was moeg en hulpeloos soos skape wat nie 'n wagter het nie. Hy sê toe vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.”

“Pray for South Africa Today”


AS JY WAKKER IS IN GETSEMANE SAL JY DEUR DIE KRUIS KOM, NET SOOS JESUS, DIE SEUN VAN GOD

OLIE | SALWING | LEWE

14754359472_46a444f693_o.jpg

Jump On


Take the Ride

Jump On


Take the Ride

Hello

Hi everyone | howzit | yes almal

5786

This is the year of our Lord and we are so happy to further our love for King Jesus with our discipleship sessions that are continuing with men’s camps and events across South Africa and the rest of the continent. With our website we are making a sweet introduction of who, what and where. Hope you like it simple and to the point. Be intrigued, be yourself, be free. Ask, knock, seek, we do it too, we do it all, we haven't achieved it all, but we reach out, so watch out, it is you all about.

"I dare you, to trust that God loves you, just as you are, not as you should be" - Brennan Manning

dare | you | trust

glasses.jpg

Do You See


The Truth Shall Set You Free

Do You See


The Truth Shall Set You Free

See.jpg

Clearly


Really Free

Clearly


Really Free

5429699218_a5dbe689c3_o.jpg

C'mon


Be Free

C'mon


Be Free

2025 | 2026 | 2027

Explore the site, Connect, enjoy

FORGIVE | HEAL | TEACH | INTERCEDE | SERVE | DISCIPLE | SERVE | INTERCEDE | TEACH | HEAL | FORGIVE